Oops! It appears that you have disabled your Javascript. In order for you to see this page as it is meant to appear, we ask that you please re-enable your Javascript!

Definisie van Bo-Grond

Wat is Bo-Grond

Hoekom is dit belangrik:

  • Grond is die gedeelte van die aarde waar plantwortels in voorkom
  • Bo-grond is die boonste 30cm van grond (die area waarin plante se haarwortels in voorkom)

Samestelling van Bo-Grond

  • 25% Lug
  • 25% Water
  • 45% Minerale
  • 5% Organiese Materiaal

Die Minerale Samestelling lyk soos volg:

  • 46% Suurstof
  • 3% Kalium
  • 3% Natrium
  • 5% Yster
  • 27% Silikon
  • 4% Kalsium
  • 2% Magnesium
  • 8% Aluminium